REVIEWS/COMMENTS

 

Pragtig en netjies, alles wat ons nodig gehad het vir oornag.Erika V  |  Family with young children  |  June 2022



Gesellig, veilig en rustig.

Aangename gasheer en gasvrou, netheid uitstekend. Besig met nuwe kamer met die badkamer, meer privaatheid, sal weer gebruik.

Marius K  |  With spouse/partner  |  August 2021

Convenient. Thank you for accommodation. Meyer V  |  With friends  |  February 2020